Matric farewell in Paarl. All the neighbours where involved! Ek het die foto’s geneem, oom Koos se ou karretjie is ingespan. Joubert, ek kan nie glo jy is nou amper klaar met skool en oppad Stellenbosch toe nie. Nou is die huis leeg, gelukkig is Deon weer terug op die plaas. Dit was so lekker om saam met julle te kuier en al die skool stuff weer te sien en beleef. Tannie was by al ons matriek afskeide, ek het net Deon s’n gemis. Bianca, jy het baie mooi gelyk!
Dit is pragtig, Anne!! Mariaan julle is darem ‘n mooi klomp mense!
Liefde
Anita