Anne
Albertus en Nerine

Albertus en Nerine se troue is die eerste een vir my vir hierdie seisoen. Ek kon nie meer geseend gewees het nie. Hulle troue was in Swellendam en daar was nog sneeu op die berge – prentjie mooi. Die mooiste deel van hulle troue was Albertus se speech: “Nou wil ek julle voorstel aan my twee heroes, Ma en Pa.” Ek glo dat julle kinders dieselfde van julle twee op hulle troudag gaan se.

5 Responses to Albertus en Nerine

  1. Mandy Sands says:

    Absolutely beautiful!! Love the farm photos. So fitting!

  2. rofhiwa says:

    very beautiful Anne. well done.

  3. Jonel Oosthuizen says:

    Nei, die fotos is pragtig. Well done. Jy’t ‘n stunning job gedoen.

  4. liana says:

    prettiest flowers ever! beautiful photos* lovely wedding colour-scheme

  5. Nerine says:

    Ek love, love, love die foto’s! Jy het die kosbaarste dag in ons lewe wat so gou verby gegaan het, so mooi vir ons vas gevang met jou lens! Ek kan nie wag om die res te sien nie! xoxo

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

About me
I am a photographer based in Cape Town. I love people and pretty stuff. I graduated in 2007 at Stellenbosch Academy of Graphic Design and Photography.
Contact me
e // anne.dreyer.a@gmail.com
p // 082 440 5648