Anne
Andries en Simonei, Kalkbay, Cape Town

my family and Simonei’s family know each other from before all of us where even a wild idea, in other words before our two sets of parents where married. Ons het oor en weer gekuier vandat ons kan onthou, omtrent elke Junie vakansie, saam gebad, Kersfees gehou, van mushroom en bob haircuts tot groot mense 🙂 Congratulations on your engagemnet, I am so happy for you guys! Dit was vir my ‘n voorreg om julle foto’s hier in die Kaap te kon afneem. Ek hoop julle wys dit vir al julle Aussie-vriende, dan kom kuier ons ‘n slag vir julle oor die water 🙂 Andries dit was lekker om jou beter te leer ken, na ons kuiertjie het ek maar vir Duncan ‘n yo-yo gaan koop 🙂

4 Responses to Andries en Simonei, Kalkbay, Cape Town

  1. Simonei says:

    Hey Anne!! Ek love dit! Dit het baie mooi uit gekom. Dankie dat jy dit vir ons kon doen!! xx

  2. Marie-Louise says:

    Julle dit lyk amazing!!!! 😀

  3. Elane says:

    Hello daar! Hoop dit gaan goed! Dis baie mooi fotos Anné!

  4. Emma says:

    Dis baie baie mooi, Nykie, kan nie glo Sim ook nou groot nie!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

About me
I am a photographer based in Cape Town. I love people and pretty stuff. I graduated in 2007 at Stellenbosch Academy of Graphic Design and Photography.
Contact me
e // anne.dreyer.a@gmail.com
p // 082 440 5648