Anne
Brink Family, Kalk Bay

Ek het gisteraand saam met my ma na die vorige shoot van Jani gekyk, sy het in ‘n skaal gepas en was net oor die 3 kg. (as die skaal reg is) Nou is sy amper twee en daar is ‘n nog ‘n sussie opad. Ek sien baie uit daarna om vir Anye te ontmoed. Was heerlik om weer bietjie saam met julle te kuier. Geniet die kiekies 🙂

 

 

5 Responses to Brink Family, Kalk Bay

  1. Francois Brink says:

    Joe Anne! Baie dankie dat jy die middag met ons gedeel het, en die kosbare oomblikke kon vasvang! Dit is spesiaal. Jou gawe word ons blessing en dankie! Sien uit na nog baie spesiale dae saam jou voor die lens 🙂 Die foto’s is regtig pragtig!

  2. Therese Vosloo says:

    Anne
    Die foto s is pragtig!!!!!!

    Dit is seker maklik om sulke mooi foto s te neem as jy sulke mooi modelle het!!
    Dankie vir die foto s wat as memories dien vir die res van my kinders en kleinkinders se lewens.
    Liefde
    Therese (Francois se Ma)

  3. Dean Biggs says:

    Francois and Yolande, really beautiful photos. You and your family look so awesome.
    God bless

  4. Anneke says:

    Julle kiekies is PRAGTIG en SPECIAL!!! Thanks for sharing your special moments!!! Julle nig van die Noord-Wes. xx

  5. Pingback: Brink Family, Paarl - Baby, Family - Anne Photography

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

About me
I am a photographer based in Cape Town. I love people and pretty stuff. I graduated in 2007 at Stellenbosch Academy of Graphic Design and Photography.
Contact me
e // anne.dreyer.a@gmail.com
p // 082 440 5648