Anne
Ewan and Naomi, The Oaks Estate, Greyton

Ewan and Naomi had a morning wedding at the Oaks in Greyton. I just love that place, so beautiful and peaceful. They had a lovely picnic-like reception under the trees after the service that was help in a bush/jungle just around the corner of the venue.

Look at Louis’ wedding here, a few years later 😉

 

Venue: The Oaks Estate, Greyton

11 Responses to Ewan and Naomi, The Oaks Estate, Greyton

  1. aaaaaaahhhhhh! Anné dis stunning!! Ek love die shots. Naooooms & Ewan ek is so bly vir julle!!! dit was so ‘n lekker dag en als het perfek uitgewerk. Great fun – julle dag – en julle! Baie smoor liefde.

  2. Ewan says:

    Beautiful Anne!!! Baie dankie!

  3. Gabi says:

    Super mooi fotos Anne!! Naomi lyk beeldskoon <3

  4. Phia says:

    Sjoe – dis was darem ‘n heerlike troue! Het dit soooo baie geniet! Alles was so mooi vrolik en gemaklik….was maar moeilik om om huis toe te gegaan het….wens sommer dit was die hele naweek! Baie dankie Naomi en Ewan – was regtig baie spesiaal!

  5. De Wet & Rone says:

    Geluk Naooms en Knaap. Jul foties is baie mooi……krediet aan die fotograaf! Wens julle ‘n wonderlike huwelik toe.

    Liefde
    De Wet en Rone

    P.S Gotta love the photo with the “Hambok” 😉

  6. Jacomien says:

    Dit is beautiful! Jy het soooo mooi gelyk Naomi! Jy ook Ewan! Ag ek is soooo bly vir julle! Mag julle soooo gelukkig wees!

    liefde,

  7. Eulogy du Plessis says:

    Wowieeeee!!!! Dit is ‘sprokies verhaal’ mooi! Ongelooflike cool en awesome fotos! ‘n Spesiale dag wat ek altyd sal onthou! xxx

  8. Betina du Toit says:

    Wow! So mooi Naomi & Ewan. Baie dankie dat ek en Wouter hierdie mooi dag met julle kon deel.

  9. Naomi & Ewan,

    Julle foto’s is onbeskryflik mooi, dit was regtig n vooreg vir The Oaks Estate om saam sulke pragtige mense aan hul sprokies dag te werk.

    Groete en voorspoed vir die toekoms.

    The Oaks Estate

    P.S. Anne ons gaan defintief jou besonderhede aanstuur aan ons bruide.

  10. Pingback: Juné Joubert » Blog Archive » Ewan + Naomi | The Oaks, Greyton

  11. BJ Park says:

    This wedding ceremony seems to be very unique, very much unlike to those of ours here in Korea. I will keep those pics for my grandson-to-be or grand-daughter-to-be. They will surely marry at my cottage, rather than a wedding hall. You have inspired me to do so. Thanks again and all the happiness and blessings from heaven. BJ Park

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

About me
I am a photographer based in Cape Town. I love people and pretty stuff. I graduated in 2007 at Stellenbosch Academy of Graphic Design and Photography.
Contact me
e // anne.dreyer.a@gmail.com
p // 082 440 5648