Anne
Jan en Sha, Paarl

Jan en Sha het by Fraaigelegen getrou in die Paarl, my hometown 🙂 Jan lyk vir my so gefokus en dan kom Sha met haar vrolike persoonlikheid en laat hom lag en almal om haar ook. Julle twee saam is amazing. Geniet die foto’s.

9 Responses to Jan en Sha, Paarl

  1. rofhiwa says:

    wow Anne. this is beautiful. well done. i like

  2. Naomi says:

    Hey Shatjie, dit en jy lyk mooi!!! Goeie werk Anné!

  3. Estelle Adjes says:

    Dis soooo pragtig!!!

    Wees gelukkig..altyd!
    Lief vir julle!

  4. pieter says:

    Hi, mooi foto’s! Alle voorspoed met julle toekoms.

  5. Annemarie Mostert says:

    hierdie fotos is fantasties – dit gee elke oomblik van geluk deur wat ons kan geniet en bewonder. ek voel asof ek hierdie troue bygewoon het. dankie vir die link Corrie. al ken ek nie jou kinders, wens ek hulle net die mooiste toe, ryke seen en baie geluk. elkedag moet pret wees! julle is gelukkige ouers. beste wense

    Annemarie Mostert Johannesburg

  6. Grizelda Martin says:

    Dis Ongelooflik mooi!!!

  7. Sha says:

    Sjoe Anne.

    Kan nie wag om die ander te sien nie. 🙂 Dis baie mooi, baie dankie.

  8. Elsie says:

    Stunning foto’s, Sha en Jan lyk soos modelle ….. Baie Goeie werk Anne

  9. Well done, Anné! Pragtige fotos.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

About me
I am a photographer based in Cape Town. I love people and pretty stuff. I graduated in 2007 at Stellenbosch Academy of Graphic Design and Photography.
Contact me
e // anne.dreyer.a@gmail.com
p // 082 440 5648