Anne
Joubert, Paarl

Matric farewell in Paarl πŸ™‚ All the neighbours where involved! Ek het die foto’s geneem, oom Koos se ou karretjie is ingespan. Joubert, ek kan nie glo jy is nou amper klaar met skool en oppad Stellenbosch toe nie. Nou is die huis leeg, gelukkig is Deon weer terug op die plaas πŸ™‚ Dit was so lekker om saam met julle te kuier en al die skool stuff weer te sien en beleef. Tannie was by al ons matriek afskeide, ek het net Deon s’n gemis πŸ™‚ Bianca, jy het baie mooi gelyk! Ek hoop julle het ‘n baie lekker aand gehad!!

Ouma Netta

Paparazzi…

Oom Koos se karretjie.

 

One Response to Joubert, Paarl

  1. anita says:

    Dit is pragtig, Anne!! Mariaan julle is darem ‘n mooi klomp mense!
    Liefde
    Anita

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

About me
I am a photographer based in Cape Town. I love people and pretty stuff. I graduated in 2007 at Stellenbosch Academy of Graphic Design and Photography.
Contact me
e // anne.dreyer.a@gmail.com
p // 082 440 5648