Anne
Pieter en Ohna

Een van die goedjies wat vir my baie oulik was, is iemand vertel van ‘n oom, wat op die vraag: “Hoe gaan dit?” antwoord: “Ek drink uit my piering, want my koppie loop oor.” Ek hoop oom en tannie drink nog baie lank saam uit julle pierings.

 

3 Responses to Pieter en Ohna

  1. Magda Jordaan says:

    Hi Anne
    Die fotos van Pieter en Ohna se troue is pragtig!! Baie dankie dat jy hul vreugde
    en liefde so mooi vasgevang het!
    Groete Magda(Ohna se suster)

  2. Liana says:

    ooo- beautiful! so special Anne:-) and what a gorgeous wedding gown..

  3. Ben en Lourensa says:

    Baie geluk met die groot dag en die groot stap. Die Here se seen word oor julle toegebid dat julle ‘n gelukkige , gesonde en voorspoedige lewe saam sal he.
    Groete uit stilbaai
    Ben en Lourensa

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

About me
I am a photographer based in Cape Town. I love people and pretty stuff. I graduated in 2007 at Stellenbosch Academy of Graphic Design and Photography.
Contact me
e // anne.dreyer.a@gmail.com
p // 082 440 5648