by Anné Gray | Oct 25, 2013 | MATRIC FAREWELL, OTHER
Matric farewell in Paarl. All the neighbours where involved! Ek het die foto’s geneem, oom Koos se ou karretjie is ingespan. Joubert, ek kan nie glo jy is nou amper klaar met skool en oppad Stellenbosch toe nie. Nou is die huis leeg, gelukkig is Deon weer terug...