Anne
Willem en Michelle

Willem is my nefie, seker nou al neef, hy is omtrent 2 keer so lank soos ek. Ek is nog steeds ouer 🙂 Dit was lekker om saam met julle twee in die reen rond te speel. Ek kan nie wag vir julle troue nie!!

 

5 Responses to Willem en Michelle

  1. liana says:

    LOVE die een waar jy haar oorbel so kan sien; en ook die met die rooi polkadot sambreeel!

  2. Carli says:

    Baie mooi en oorspronklik 🙂

  3. ANNEKE LE ROUX says:

    kanni glo my buurman is al so groot nie!!!!!sterkte met die reëlings en julle is ‘n pragtige couple saam!!!!!!mooi fotos

  4. Esté says:

    Be♥utiful photies*

  5. Hello Nei!
    Ek was so lanklaas op enige iemand se blog en het gou joune kom loer en WOOOOW! Hierdie is so ‘n mooi post!
    Well done!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

About me
I am a photographer based in Cape Town. I love people and pretty stuff. I graduated in 2007 at Stellenbosch Academy of Graphic Design and Photography.
Contact me
e // anne.dreyer.a@gmail.com
p // 082 440 5648