It is one of our family (the Dreyers’) traditions to celebrate every second festive season with the Blomme. Dis tradisie tussen die Dreyers en die Blomme om elke tweede Kersfees saam te wees.
This year the two moms decided, we want a white Chirstmas. So we met each other in Munich, Germany and travel together from there to Austria where we had our white Christmas. Tried to ski and just enjoyed the incredible views from the top of the mountains all covered in snow. It felt a little bit unreal.
Dit was my eerste getroude Kersfees, eerste keer dat ek sneeu op my sien val, en eerste keer dat ek sneeu dikker as 2cm sien. Dit was amazing! Dankie Pappa vir ‘n lekker vakansie.
coolste kiefste mooiste fotos!!!!!!!!!!!!
Woaw Anné! Wat ‘n BELEWENIS moes dit nie gewees het nie?! Dis so kosbaar. Jou foto’s is ongelooflik, en als wat jy afgeneem het ook! Baie liefde en seën vir jou! xxx
Anne-skat, jy is ‘n ster! Fantastiese mooi foto’s! So trots op jou!! x
wow*
Ongelooflik mooi!! Droom vakansie.